1887

n Die Kerkblad - Wie is die ware Moslems? : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die hele wêreld is die afgelope tyd geruk deur die ontvoering van meer as 200 skooldogters in Nigerië deur die militante Islamitiese groep Boko Haram. Dit is deel van hulle terroristiese aanslag om 'n Islamitiese staat in Nigerië te vestig. Enkele weke later het hulle weer toegeslaan, nog agt dogters ontvoer en ten minste 125 mense doodgeskiet in 'n 12 uur-lange aanval waarin brand gestig en blindelings op burgerlikes geskiet is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3281/EJC155154
2014-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error