1887

n Die Kerkblad - Voor sy troon en hier benede, L. Floor : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. Bert Floor is bekend vir sy wonderlike insig in die Bybel en sy duidelike verklaring daarvan in verskeie kommentare op van die Nuwe-Testamentiese boeke. Hierdie begaafde teoloog, wat vanjaar 90 jaar oud is, is ook 'n man van Godsvrug, van geloofstoewyding. Dié kombinasie van fyn ontleding en diep belewing van lofprysing aan God is ook uitstaande kenmerke in sy boek oor die Psalms.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156449
2014-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error