1887

n Die Kerkblad - Kosbare terrein in stukke! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons as Gereformeerde kerke in en naby Pretoria het op ons voorstoepe 'n kosbare historiese erfenis wat op hierdie stadium in stukke lê. Die plek van die eerste erediens waar ds. Dirk Postma op 6-9 April 1859 vir die mense van hierdie wêreld in 'n rietstruktuur kom kerk hou het, die plek waar die eerste ouderling van Pretoria begrawe lê, die plek waar van die vroegste volksraadsvergaderings gehou was, toe die latere bekende pres. Paul Krüger nog veldkornet was, alles aan die soom van die Pienaarsrivier, is ter sprake.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156451
2014-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error