1887

n Die Kerkblad - Die strand van glas : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hoe meer ek met mense op persoonlike vlak werk, hoe meer besef ek met watter slegte dinge mense soms in hulle lewens gekonfronteer word. Huwelike ontbind soms op slegte maniere. Om werk en geleenthede te vind, word moeiliker en moeiliker. Ek hoor meer en meer van mense wat op een of ander tyd in hulle lewens met mishandeling te doen gekry het. In ons huidige politieke klimaat beleef baie mense verwerping. Meer en meer van ons moet in die buiteland werk om 'n inkomste te verdien. Elkeen van ons word een of ander tyd met 'n berg slegte dinge belas.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156453
2014-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error