1887

n Die Kerkblad - Die verwerking van trauma : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Trauma het die vermoë om binne 'n paar sekondes mense in hulle diepste wese te skud en aan te tas. Dit het die vermoë om jou siening oor jouself, die wêreld rondom jou en heel dikwels selfs jou belewenis van God radikaal te beïnvloed. Daarom is die uitspraak al gemaak dat persone wat deur intense trauma geraak is, nooit weer dieselfde kan wees nie en ook nooit weer met dieselfde "bril" na die wêreld rondom hulle kan kyk nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156456
2014-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error