1887

n Die Kerkblad - Die eise van verbondsopvoeding : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Verbondsopvoeding fokus volgens Titus 1:1-4 op geestelike leierskap met die oog op die navolging van Christus. Die goddelike opdrag aan Titus om ouderlinge in Kreta aan te stel (Tit. 1:5 e.v.), moet God se verlossingsplan dien. Deur hulle geloof- en gesinslewe moet hierdie ouderlinge die uitverkorenes van God toerus om Christus na te volg. Die nasies moet so na God en sy gemeente aangetrek word. Elke volgeling van Jesus moet veral in die huisgesin, die gemeente en in die skole toegerus word om volgelinge van Christus (Tit. 1:3, 4) te wees wat volgelinge maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156458
2014-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error