1887

n Die Kerkblad - Huisgesinne as boustene vir die kerk : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Ek op my klein eiland ... jy op jou klein eiland." Soos die liedjie sê, so maak ons hedendaagse leef wyse van ons mense individualiste. Menseregte ... mense se eie menings ... mense se eie sienings ... mense is in hulle eie oë altyd reg. Dit is die algemeen aanvaarde styl van vandag, selfs ook in die gesinslewe. Elkeen in die gesin is immers vry om te doen wat goed en reg is in sy of haar eie oë. Selfs kinders se vryheid mag kwansuis nie ingeperk word nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156459
2014-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error