1887

n Die Kerkblad - Suiwer verkondiging van die Woord vanuit 'n gesuiwerde hart : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Suiwer verkondiging van die Woord van God is vir ons een van die belangrikste kenmerke van die ware kerk. Neem ons egter die omvangrykheid van wat suiwer Woord verkondiging behels in ag wanneer ons hierdie kosbare taak in diens van die Here uitvoer? Suiwer Woordverkondiging behels nie alleen die suiwer en onverdraaide oopmaak van die Bybelse teks nie, maar hou ook daarmee rekening dat dit vanuit 'n gesuiwerde hart behoort voort te vloei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156462
2014-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error