1887

n Die Kerkblad - My oë is op die Here : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sê nou jy was blind? Hoe sou dit jou lewe beïnvloed?


Die rol wat die oog in die lewe van 'n mens speel, is geweldig. Ons kan ons skaars voorstel hoe 'n blinde oor die weg kom en hoe hy hom dinge voor stel sonder dat hy ooit iets gesien het. Met ons oë neem ons baie mooi dinge waar, ons lees en studeer met hulle, ons bou ook kontak op met ander mense deur in mekaar se oë te kyk. Ook weerkaats ons oë die toestand van ons hele liggaam, want siek te word dikwels in die oog weer spieël.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3282/EJC156464
2014-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error