1887

n Die Kerkblad - Nuwe Testament en Psalms - 'n direkte vertaling : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Min publikasies geniet soveel belangstelling as nuwe vertalings van die Bybel. Dit geld veral vertalings in 'n taal soos Afrikaans, wat gepraat word deur 'n relatief groot aantal mense in wie se lewe die Bybel 'n belangrike rol speel, en wat goed ingelig is en intens in die Godsopenbaring in die Bybel belangstel. 'n Mens dink maar aan die hewige en soms felle reaksies rondom die 1983-vertaling, wat nou - kan jy dit werklik glo? - ook al weer meer as 30 jaar gelede verskyn het, en waaroor die storms nog nie bedaar het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3283/EJC157668
2014-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error