1887

n Die Kerkblad - Die NWU Potchefstroomkampus en die pad vorentoe : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die lig van die besondere band tussen die Gereformeerde Kerke en die NWU-Puk, en na al die negatiewe en soms verdraaide publisiteit wat die NWU die afgelope tyd ontvang het, het die redaksie prof. Herman van Schalkwyk gevra om hierdie artikel te skryf. Ons is oortuig dat die NWU-Puk steeds die universiteit is waarheen ons Gereformeerde ouers hulle kinders met vrymoedigheid en vertroue kan stuur. Ons bedank prof. Herman vir sy besondere leiding en bid hom en sy span krag en wysheid van ons hemelse Vader toe in hulle moeilike en verantwoordelike roeping.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3283/EJC157673
2014-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error