1887

n Die Kerkblad - Die Christelike geloof onder die soeklig (1) : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In van 18 Julie 2014 verskyn daar 'n opspraakwekkende artikel van Wilhelm Jordaan oor "Geloof is twyfel en pyn". Die artikel getuig van diep nadenke oor en uiteindelik 'n hartseer afskeid van die klassieke verstaan van die Christelike geloof. Jordaan is 'n gereelde rubriekskrywer in en talle van sy artikels getuig van goeie insig en vaardige taalgebruik. Af en toe skryf hy ook oor geloofsake waarin hy tot verdere nadenke prikkel. Die groot vraag is vanuit watter vertrekpunte hy skryf, want geen mens dink en skryf sonder bepaalde vertrekpunte nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3283/EJC157675
2014-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error