1887

n Die Kerkblad - Gesonde geloof in 'n tyd van terreur : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke keer wanneer daar 'n terreurdaad plaasvind, soos die onlangse afskiet van die Maleisiese Lugdiens se vlug MH-17 oor die Oekraïene, verander daar iets in 'n samelewing. Dit was die geval op 11 September 2001 in Amerika, dit was die geval toe die eerste terroristebom en landmyn in Suid-Afrika ontplof het, dit was die geval toe Japannese vlieg tuie op 7 Desember 1941 die Amerikaanse vloot in Pearl Harbour aangeval het, en dit was die geval toe die stad Rome op 24 Augustus 410 deur 40 000 Germaanse "barbare" onder leiding van Alarik aangeval en verwoes is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3283/EJC157680
2014-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error