
Full text loading...
Die afgelope byna 2000 jaar al, sedert die geboorte van die Liggaam van Christus (sy kerk) op Pinkster met die uitstorting van die Heilige Gees. Ons behoort tot die strydende kerk op aarde. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie. Die heiden-apostel Paulus het dit soos volg beskryf: "Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug" (Ef. 6:12).
Article metrics loading...