
Full text loading...
In Die Kerkblad van Mei 2014 skryf dr. Heinrich Zwemstra 'n artikel oor 'n besoek wat hy in die DRK afgelê het waartydens hy die Sinode van die Belydende Gereformeerde Kerk in die Kongo (BGKK) bygewoon het. In sy artikel verwys hy daarna dat hy ook 'n besoek aan die teologiese skool in Lubumbashi afgelê het. Dit is oor hierdie teologiese opleiding dat ek graag enkele mededelings wil doen.
Article metrics loading...