1887

n Die Kerkblad - Maarten Luther - 'n man van die daad (1483-1546) : hervorming

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die datum 31 Oktober 1517 sal vir Protestante altyd van die grootste belang bly. As die Reformasie herdenk word, doem die persoon van Luther (Duits: Martin Luther) altyd op en kom dit sterk na vore. As 'n mens reg wil laat geskied aan alles waaraan Luther se naam verbind is en alles wat hy geskryf het, kan dit nooit in een artikel gedek word nie. Philippus Melanchton het tydens Luther se afwesigheid en ná sy dood die Reformasie gelei en die reformatoriese gedagte goed van Luther teologies uitgewerk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159531
2014-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error