1887

n Die Kerkblad - Zuma die teoloog... Saul onder die profete? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

President Jacob Zuma het dit weer gedoen: 'n teologiese uitspraak wat die wenkbroue laat lig. Dit was tydens sy toespraak onlangs voor die buitelandse ambassadeurs en Hoë Kommissarisse in Pretoria. Zuma het onder andere gesê: "God moet weer sy Seun aarde toe stuur net om hierdie keer ons almal van ons sondes te kom reinig." Omdat biskoppe en pastore "in staat is om met God te kan kommunikeer", moet hulle Hom vra om sy Seun weer te stuur. "Hy moet net vir 'n paar jaar kom om ons te help, sodat ons almal reg is as Hy finaal kom."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159533
2014-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error