1887

n Die Kerkblad - 'n Gesprek oor die rol van godsdiens in die skool : diskussie

Volume 117, Issue 3284
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar het die afgelope tyd weer berigte in die koerante verskyn oor die rol van "godsdiens" in die skool. Hans Pietersen, voorsitter van die Organisasie vir Godsdiens onderrig en Demokrasie, het die hooggeregshof in Johannesburg versoek om ses skole te verbied om hulleself onder meer Christelike skole te noem, om leerlinge toe te laat om Christelike liedere te sing en om Christelike waardes en norme voor te staan ( 2 Sept. 2014:1). Onder die vaandel van "Vrydenkers Suid-Afrika", met die web werf www.hulle.co.za, voer die organisasie aan dat die hofaansoek in openbare belang is, veral in belang van kinders.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159534
2014-10-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error