1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde spiritualiteit (3) : die mens voor God se aangesig : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gereformeerde spiritualiteit ken die uitsig op die Drie-enige God. As Gereformeerdes bely ons saam met die kerk van alle eeue dat God Drie-enig is. Dit gaan hier nie oor 'n ingewikkelde leerstuk nie. Inteendeel. Hierdie belydenis is by uitstek prakties en deel van ons lewe. Daar is vreugde in God, gemeenskap, 'n onuitputlike liefdestroom tussen die Een wat liefhet (die Vader), die Geliefde (die Seun) en die Gees as die Band van die liefde. "Hier blink die trouring van God se liefdesgeskiedenis met die mense" (Joh. Verkuyl).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159536
2014-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error