1887

n Die Kerkblad - Ware hervorming of "nuwe hervorming"? : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

31 Oktober is jaarliks die datum waarop die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en Reformatoriese kerke wêreldwyd die Hervorming van die 16de eeu herdenk. Dit was op 31 Oktober 1517 (vanjaar 497 jaar gelede) dat Maarten Luther sy 95 stellings teen die slotkerk van Wittenberg vasgespyker het. Daarmee het hy die Roomse Kerk tot 'n debat oor hulle dwalinge uitgedaag (vgl. die artikel van dr. Henk Askes, ook in hierdie uitgawe).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3284/EJC159542
2014-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error