1887

n Die Kerkblad - Ds. Jelte Kits 1 Augustus 1935 - 29 Julie 2014 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As vierjarige seuntjie het Jelte saam met sy ouers (Douwe en Tine) uit Holland na Suid-Afrika gekom. Hy was die oudste van vier kinders. In 1961 het hierdie B.Comstudent gereeld by my - besig met my teologiese studies - kom kuier. Weke later het dit eers tot my deurgedring: Jelte is intens belangstellend in Marie, my suster, ook 'n Pukstudent. Hulle is later getroud en op 32-jarige leeftyd het sy roeping om predikant te word, hulle gesin weer na Potchefstroom gelei. Vier kinders is aan hulle geskenk: Douwe, Jakobus, Retha en Tinus.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161200
2014-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error