1887

n Die Kerkblad - Verklaring oor aanslag op die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons het die afgelope tyd in verskeie uitgawes berig van die aanslae wat uit verskeie oorde teen die NWU en in besonder die Potchefstroomkampus geloods word (vgl. ook die artikel van prof. Herman van Schalkwyk in die Septemberuitgawe). Die intensiteit van die aanslag het in die jongste tyd net toegeneem en het gedaal tot die vlak van leuens en ongegronde bewerings. Dit is duidelik dat studente, oudstudente en almal wat 'n besondere band met die NWU het, ook ter wille van die waarheid, nie langer kan stilbly nie. Dit geld ook vir die GKSA wat nie net die nouste historiese band met die Universiteit het nie, maar steeds in 'n kontraktuele ooreenkoms met die NWU staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161201
2014-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error