1887

n Die Kerkblad - Israëlvisies in beweging: Gevolgen voor Kerk, geloof en theologie, Steven Paas. : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende 'n tydperk dat die konflik tussen die staat Israel en die Palestyne weer fel in die kollig geplaas is - vir die hoeveelste keer! - is hierdie publikasie besonder aktueel. "Dat Christene altyd belangstelling vir die 'heilige land' of vir Jerusalem gehad het, is nie meer as normaal nie, gesien die sentrale plek daarvan", erken die skrywer. "Waarom dit hier gaan, is dat daar onder Christene eweneens 'n bestaan vir die na-Bybelse Israel as volk, land en godsdiens, vir Sion dus. Dit is die onderwerp van hierdie studie" (p. 19, kursivering van my). Paas noem hierdie oordrewe belangstelling (sy vertaling van die, meer algemene, Engelse aanduiding ). Hy beskou hierdie stroming, met sy verskillende vertakkinge, in die kerk en teologie van ná die Tweede Wêreldoorlog as 'n godsdienstige . Volgens hom is dit 'n soort Christelike teëhanger van Joodse Sionisme self. "Het van heden bedreigt de fundamenten van Kerk en theologie" (p.7). Só ernstig is dit vir hom!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161203
2014-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error