1887

n Die Kerkblad - Refleksie op die lewe en werk van prof. Jaap Helberg : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was vir my 'n besondere voorreg om by geleentheid van 'n byeenkoms van emeritusprofessore van die TSP en NWU op 26 September in Potchefstroom, by welke geleentheid erkenning verleen is aan die belangrike teologiese bydrae wat prof. Jaap Helberg gelewer het, kortliks op sy voordrag te antwoord. Dat hy 'n buitengewone bydrae in die GKSA en in die land gelewer het, is immers onmiskenbaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161205
2014-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error