1887

n Die Kerkblad - Bybelse godsdiens gaan oor die herstel van versteurde verhoudings : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie verhouding bepaal of ons 'n sinvolle benadering van sake en mense het. Wanneer die Sadduseërs vir Jesus vra wat van 'n mens word nadat hy sterf, dan antwoord Hy: Vra eerstens watter verband daar met God is. Jesus sê: "Julle dwaal omdat julle nie die Skrif en ook nie die krag van God ken nie ... En wat die opstanding van die dooies betref, het julle dan nie gelees wat God vir julle gesê het nie: 'Ek is die God van Abraham, die God van Isak, en die God van Jakob'? Hy is nie die God van dooies nie, maar van lewendes" (Matt. 22:29-32).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161206
2014-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error