1887

n Die Kerkblad - Emeritusgedenklesing en erkenningsfunksie : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Teologiese Skool Potchefstroom het op 26 September weer 'n emeritusgedenklesing en erkenningfunksie aangebied. Die doel van die byeenkoms was om aan die werk van ons emeritus-teologiese professore erkenning te gee. Die gebruik is dat een van die emeriti genooi word om 'n lesing te lewer, waarop 'n tweede emeritus dan reageer en reflekteer op die lewe en werk van die emeritus wat die lesing gelewer het. Al die emeritus-professore, hulle gades en weduwees is na hierdie geleenheid genooi.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161207
2014-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error