1887

n Die Kerkblad - Hoe bring ek die evangelie aan 'n Moslem? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vroeër was hulle baie ver buite ons gesigsveld en leefwêreld. In kerklike kringe is daar, as gevolg van die geslotenheid van hulle woonplekke, na hulle as "onbereikte groepe" verwys. Die situasie het egter ingrypend verander. In ons voormalige stamlande (moderne Europa) word die tradisioneel Westerse bevolking op hierdie oomblik gekonfronteer met 'n groeiende en militante Moslembevolking wat na alle verwagting binne die volgende 20 jaar ver in die meerderheid gaan wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3285/EJC161210
2014-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error