
Full text loading...
Gedurende die Reformasie word verklaar dat 'n erediens geen vertoning is waarin toeskouers (lidmate) bloot van 'n afstand moet waarneem nie. Gelowiges is deelnemers aan die erediens. Agter hierdie ses woorde skuil 'n spanningsveld. Om 'n deelnemer aan die erediens te wees, moet my gesindheid as deelnemer in pas kom met die bedoeling van die erediens. Verkeerde gesindhede teenoor die erediens kan die vreugde van erediensviering wegneem.
Article metrics loading...