1887

n Die Kerkblad - "Oscar!" : tong in die kies

Volume 117, Issue 3286
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Oupa Uil was gewoond aan die roetine: elke oggend ná ontbyt kuier tant Lalie en tant Jopie oor die heining. Soms was die gesprek besadig, soms luidrugtig. So het hy agtergekom waaroor dit gaan: die Oscar-verhoor. Ook kon hy mettertyd uitmaak waarom dit so lewendig daaraan toegaan: tant Lalie was vir Oscar en tant Jopie was teen Oscar. Elke dag het hulle daaroor koerant gelees (tant Lalie) en TV gekyk (tant Jopie) - en dan mekaar aangevat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3286/EJC162953
2014-12-01
2017-02-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error