1887

n Die Kerkblad - Groot fees in die Bosveld ... Koedoesrand 75 jaar : gemeentebeeld

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dis nie elke dag dat dit soos 'n miernes by die kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Koedoesrand lyk nie. Die hele wêreld is gevee en weer en weer gevee toe die winde skielik kom en blare die wêreld bestrooi. Susters het heen en weer tussen voertuie gedraf (letterlik) om die saal pragtig in 'n hemelse skoonheid te tooi. Vaardige hande het versier en toe is die kos aangedra - bakke en bakke - van voorgereg tot nagereg en koeldrank en, ja, wyn. Wyn wek mos vrolikheid, sê die Prediker.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3286/EJC162958
2014-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error