1887

n Die Kerkblad - 'n Woesteny ons voorland : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die openbare getuienis oor die ekologiese krisis in Suid-Afrika en die wêreld tydens die 2012 Algemene Sinode van die GKSA was 'n welkome eerste keer dat 'n sinode van ons kerke so doelgerig 'n opskerping van ons verhouding tot God se skeppingswerk bepleit. Dit te midde van 'n lang stryd om die mens se verhouding met God en teenoor mekaar volhoubaar op te skerp.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3286/EJC162961
2014-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error