1887

n Die Kerkblad - Bybelse eskatologie (1) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Bybelse eskatologie kry vastrapplek op in God se boeiende op-pad-wees met die mens: die , die en die . Daarom help eskatologie as Goddelike ons om by die op ons (skepping), (in Christus) en ons (finale wederkoms) ook met in die te kan leef. Anders gestel, om die "pes" uit te haal en dit met "spes" (Latyn vir "hoop") te vervang, sodat ons die hede "spessimisties" beleef, na God se einde op pad. Dit sou ondankbaar en verkeerd wees om net reikhalsend na die uit te sien, en in ons denke en doene traag te wees om die voluit te beleef. Die Goeie Boodskap is juis dat God se toekoms in ons hede aangebreek het, omdat ons verbondsmatig reeds in Christus ingeplant is. Johannes stel dit baie duidelik: "Wie in die Seun glo, het (nou reeds) die ewige lewe ..." (3:36). Ons moet net goed besef dat God ons nou reeds die ewige lewe skenk deur Jesus Christus, en dat ons dit eers by sy wederkoms sal ontvang.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3286/EJC162965
2014-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error