1887

n Die Kerkblad - Vrug van die Gees (slot) - die Heilige Gees gee koninklike getrouheid, nederigheid, en selfbeheersing : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jesus verduidelik sy verhouding met ons met die pragtige beeld van 'n wingerdstok en lote (Joh. 15). Die lewe van die plant kom uit Christus, en elkeen wat in Christus bly, in Hom glo, dra vrug. In Galasiërs 5 word die vrug van die Heilige Gees beskryf. Wie vas is aan Christus, soos die stok en die lote aan mekaar vas is, weet verseker dat Christus se lewe só wonderlik in hom/haar invloei dat ons kan sê: Christus leef in ons. Hy leef in ons deur sy Gees. Hy leef in ons deurdat die Heilige Gees ons beheers, ons lei en ons gedrag bepaal (Gal. 5:16, 18, 25).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3286/EJC162967
2014-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error