1887

n Die Kerkblad - Gemeenskap van gelowiges oor die hele wêreld : Algemene Sinode 2015

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons het met Sinode 2015 opnuut onder die indruk gekom hoe wyd ons familie van kerke strek. Ek as gelowige, ons as gemeente, die GKSA as kerk verband staan nie alleen in hierdie wêreld nie. Genadiglik nie. Ons leef op hierdie aarde tussen ander gelowiges. Ons word deur mekaar bemoedig, onderrig, opgebou en selfs vermaan. Die afgelope jare kom ons as kerke al hoe meer onder die indruk van die wye gereformeerde wêreld waarbinne ons leef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3287/EJC165637
2015-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error