1887

n Die Kerkblad - Gemeente kry hulp om weer "regte pad" te volg : Algemene Sinode 2015 - in die pers

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Linden (GKL) wyk af van 'n gereformeerde bedieningswyse. Dit is die hart van 'n klagte wat reeds in 2009 deur lidmate van dié kerk ingedien is en wat gister in die soveelste appèlsaak deur die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) gehandhaaf is. Die klaers het glo beweer kinders word toegelaat om nagmaal te gebruik; mense wat nie as predikante bevestig is nie, preek; enige liedere is gesing en ouers kon hulle kinders eerder inseën as laat doop. Die klaers beweer ook daar word in die erediens afgewyk van gebruike waarop die GKSA ooreengekom het. Daaronder is die gebruik van die geloofsbelydenis, die Tien Gebooie en die bevestigingsformuliere vir kerklike dienaars.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3287/EJC165638
2015-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error