1887

n Die Kerkblad - Die Omkeerstrategie - 'n hartsveranderende besluit tot groei van die kerk : Algemene Sinode 2015

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 2012 het die Sinode met groot opgewondenheid die opdrag tot die Omkeerstrategie goedgekeur. Met die pas afgelope Sinode het ons kerke met groot erns en ootmoed die voorgestelde strategie goedgekeur. Dat hierdie voorwaar 'n hartsveranderende besluit is, blyk duidelik uit die volgende kernbesluit wat die Sinode geneem het: "In die lig van en in aansluiting by reeds bestaande besluite roep die Sinode die kerke om haar te verwonder oor die genade dat ons deel het aan Christus en die verwerkliking van God se ewige raadsplan op aarde deur die voortgang van die evangelie."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3287/EJC165639
2015-02-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error