1887

n Die Kerkblad - Omkopery en korrupsie : fokus

Volume 117, Issue 3287
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die aangeleentheid van omkopery en korrupsie geniet tans besondere aandag in Suid-Afrika, veral na 'n aantal gebeure en uitsprake die afgelope tyd. So het pres. Jacob Zuma in Januarie 2014 op Nelspruit gesê dat "die ANC-regering se standpunt bly baie duidelik dat korrupsie beveg moet word waar dit ook al voorkom". Later het koerante egter berig dat die president beweer het dat die strafregtelike klagte teen hom laat vaar moet word, omdat korrupsie net in die "Westerse paradigma" 'n misdaad is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3287/EJC165646
2015-02-01
2017-04-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error