
Full text loading...
Die wet van die Here verkondig die wil van God. Dit laat ons ons sonde besef, maar die wet alleen, en selfs die stiptelike nakoming van die wet, kan nooit vir ons die ware lewe gee nie. Die ware lewe, hier en in die ewige hiernamaals, is alleen in Christus te vind, nêrens anders nie!
Article metrics loading...