
Full text loading...
Dit is reeds byna twee maande na Kersfees en die aanbreek van die nuwe jaar. Op hierdie stadium het die opgewondenheid van die nuwe jaar reeds baie van sy glans verloor. Soveel (miskien die meeste) nuwejaarsvoornemens het vervaag. Die lewe gaan weer sy gewone gang, met sy daaglikse swoeg en sweet, sy onsekerhede oor die politiek en die ekonomie, die kwessies van taal en onderwys, ensovoorts.
Article metrics loading...