1887

n Die Kerkblad - Reaksie : nood in kerke moet verreken word : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek is dankbaar vir die geleentheid om kortliks te kan reageer op die artikel van prof. Vorster. Die "kortliks" beteken egter dat daar nie op al die bedenkings wat geopper word, ingegaan kan word nie. Dit is so dat die artikel waaroor hierdie diskussie gaan, nie regtig die saak met kerkregtelike beredenerings benader het nie. Die doel van die artikel, wat op versoek geskryf is, was egter om vir die lesers op 'n bevatlike wyse iets van die werk van die Deputate Eenheid in Verskeidenheid en Sinode 2015 se besluite daaroor deur te gee. Die kerkregtelike suiwerheid al dan nie van die voorstelle in die deputate se rapport is wel in die Sinode bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3288/EJC166757
2015-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error