1887

n Die Kerkblad - Tegnologie, wetenskap en geloof (1) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die mens se lewe is intiem met tegnologiese en wetenskaplike ontwikkelings ineengeweef. Die tydperke Steen (tot ± 5000 vC), Brons (± 5000 tot ± 4000 vC) en Yster (± 4000 tot ± 2000 vC) word ondubbelsinnig aan tegnologiese ontwikkeling gekoppel. Die sogenaamde Landbou- (± 1000 tot ± 1500 nC), Industriële (± 500 nC tot huidig) en Elektroniese (± 200 nC tot huidig) revolusies is uitsluitlik deur tegnologiese en wetenskaplike ontwikkeling gedra en gestuur. Die bewering kan gemaak word dat die moderne lewe onmoontlik sou wees as daar nie tegnologiese en wetenskaplike ontwikkelings was nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3288/EJC166764
2015-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error