1887

n Die Kerkblad - Soveel hoofde, soveel sinne - Bybelse eskatologie (3) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nog altyd het die wederkoms van Christus Jesus Christene geboei. Dit het darem direk met ons uiteinde te doen! Daarom het interpretasies oor die einde soms hemelsbreed(!) van mekaar verskil. Dikwels só hewig dat dit tot splintergroepe en selfs eie kerkstigtings gelei het. Dit is verstaanbaar dat daar verskillende vertolkings sal wees, omdat die wederkoms elke Christen intens raak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3288/EJC166765
2015-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error