1887

n Die Kerkblad - Johannes Rebmann, a servant of God in Africa before the rise of Western colonialization, Steven Paas : boekresensie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Alhoewel die begrip "sending" van dag besondere teologiese en denominasionele beklemtoning ontvang, hou dit ook steeds die gedagte in van getroue evangeliebediening in eksotiese, veraf plekke. Dit kan ook van toepassing gemaak word op Johannes Rebmann (1820-1876), wat vir 29 jaar as sendeling gedien het in Oos-Afrika en tot met sy dood 'n dagboek gehou het. Dit was in die tyd voordat Afrika polities tussen koloniale moondhede verdeel is, en in die tyd toe slawe handel aan die ooskus van Afrika gefloreer het. Rebmann het daarop aanspraak gemaak dat hy sneeu op 'n berg by die ewenaar gesien het, wat deur sommiges bevraagteken is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3289/EJC168058
2015-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error