1887

n Die Kerkblad - Prof. PJ (Paul) de Bruyn - 29 Desember 1933 - 11 November 2014 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Paulus Jacobus de Bruyn is gebore op 29 Desember in die jaar van die groot droogte, 1933, in die Rustenburgdistrik. Hy het in die omgewing van Lichtenburg grootgeword en in 1951 aan die Potchefstroomse Gimnasium gematrikuleer. Daarna het hy aan die PU vir CHO en die Teologiese Skool studeer totdat hy in 1958 sy teologiese opleiding voltooi het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3289/EJC168059
2015-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error