1887

n Die Kerkblad - Almanak 2016 - 2018

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Almanak met al die inligting van die GKSA se plaaslike gemeentes, tesame met 'n dagstukkie vir elke dag, is die gewildste publikasie in die GKSA. Die deputate het die beplanning vir die volgende drie jaar gedoen en ons sien baie uit na die drie publikasies. Ons kan met groot dankbaarheid meld dat die deputate die ongepubliseerde dagstukkies oor die Heidelbergse Kategismus van wyle prof. Paul de Bruyn bekom het en dit as basis gaan gebruik vir ons volgende drie uitgawes. Prof. De Bruyn het die dagstukkies tot Sondag 38 voltooi en het dit as lewenstaak gesien om dit beskikbaar te stel vir al ons gereformeerde lidmate. Die inhoud is van hoogstaande gehalte en dit hoort in elke huis wat Afrikaans kan verstaan. Die dagstukkies gaan afgewissel word deur dagstukkies deur ander Gereformeerde predikante.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3289/EJC168064
2015-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error