1887

n Die Kerkblad - Geloof duskant Sondag? oor 'n teologie van twyfel : besinning

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar het die afgelope tyd nogal heelwat teologiese boeke in Suid-Afrika verskyn waarin die skrywers na nuwe weë in die teologie en die Christelike geloof soek. Die hoofargument is dat die ou antwoorde in ons (post-)moderne tyd nie meer sinvol en aanvaarbaar is nie. Soms word daar tussen kernwaarhede en kleiner waarhede onderskei en word daar gesê dat wel nog aan die kernwaarhede vasgehou (moet) word. Hierdie "kern" word egter soms so yl omskryf dat weinig geloofswaarhede oorbly.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3289/EJC168065
2015-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error