1887

n Die Kerkblad - Opstandingsperspektief van 'n terdoodveroordeelde : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons herdenk in hierdie tyd van die jaar besonderlik die kruis en opstanding van ons Here Jesus Christus. Daarmee het die grootste draaipunt in die ganse geskiedenis gekom. Geen ander gebeurtenis het ooit die geskiedenis so radikaal en onherroeplik omgekeer nie. Die kruis en opstanding is ook die beslissende moment in elke mens se lewe, die miljoene der miljoene wat sedert die skepping voor Hom geleef het, en die miljoene der miljoene wat tot met sy wederkoms leef en sal leef. Christus het tot 'n val en 'n opstanding gekom. Sy kruis staan by die kruising tussen hemel en hel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/117/3289/EJC168072
2015-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error