1887

n Die Kerkblad - Oranjerivier tot Stormsrivier - die Gereformeerde Kerke in die Boland en Suid-Kaap : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die begin het God die hemel en aarde gemaak, ook die Afrikakontinent, omsoom met die kuslyn van die Atlantiese en Indiese Oseane. So ook die landskap van Oranjerivier tot Stormsrivier wat op landkaart die buitelyne is van die geografiese gebied van die Gereformeerde Kerke in Klassis Boland en Suid-Kaap. Aan die Atlantiese Oseaan, vanaf Kleinsee met 'n reguit lyn oos, via Springbok, na die oostelike grens van die landdrosdistrik van Namakwaland. Vandaar suidoos met die noordoostelike grense van die landdrosdistrikte Calvinia, Williston, Beaufort-Wes en Willowmore, tot waar dit onderkant die Baviaanskloofberge die 24ste breedtegraad kruis. Van daar met die lengtegraad suidwaarts tot aan die Indiese Oseaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3290/EJC169494
2015-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error