1887

n Die Kerkblad - Jesus se na-opstandingsverskynings : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is 'n ontsagwekkende ontdekking om oor Jesus se na-opstandingsverskynings in die Nuwe Testament te lees. 'n Mens lees van twyfel in die harte van die meeste mense aan wie Jesus verskyn het, van ongeloof, van gebrek aan begrip, van traagheid van gees. 'n Mens lees ook van verwondering en blydskap en aanbidding nadat Jesus se verklaring van die Skrif hulle trae harte oopgebreek het. Ter wille van dié van u wat hierdie artikel lees en oor die na-opstandingsverskynings van Jesus wil Bybelstudie doen, die volgende Skrifgedeeltes sal vir u 'n goeie oorsig gee: Matteus 28:9 en 17; Markus 16:9, 12 en 14; Lukas 24:4, 15 en 36; Johannes 20:14, 19, 26 en Johannes 21:1; Handelinge 1:1-8 en Handelinge 9:3-6; 1 Korintiërs 15:1-11. Lees in alle gevalle die geheel van die hoofstuk waarin hierdie tekste na vore kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3290/EJC169499
2015-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error