1887

n Die Kerkblad - Bybelse eskatologie (5) - die dood en lewe ná die dood : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gewoonlik is die onafwendbare werklikheid van die dood aan die negatiewe gekoppel. Dit gaan feitlik altyd met verlies, hartseer, herbeplanning en meer vrae as antwoorde gepaard. Op alledaagse menslike vlak is die beeïndiging van lewe 'n ingrypende skok, veral vir die naasbestaandes. Veral as dit 'n skielike dood is. Die goeie nuus by die skokkende werklikheid van die dood is dat 'n Christen se dood nie die beëindiging is nie, maar die begin van die nuwe lewe. Wanneer die kerse doodgeblaas word, word die ewige lig aangeskakel. Dit is ook belangrik om te weet dat 'n mens nie maar net sterf soos 'n dier nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3290/EJC169501
2015-05-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error